deur AfriForum | Jul 4, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om voorbereidings te tref om as vriend van die hof (amicus curiae) toe te tree tot voormalige president Jacob Zuma se hofaansoek wat op 12 Julie 2021 in die Konstitusionele Hof aangehoor word, en uit te...
deur AfriForum | Jul 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brits het op 1 Julie ’n aanlyn vergadering gehou waartydens ’n nuwe takbestuur verkies is. Gemeenskapslede kon hul insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig. Die volgende mense is tot die bestuur verkies:...
deur AfriForum | Jul 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Coligny-tak het op 30 Junie hul bestaande bestuur gereorganiseer. Ds. Tewie Pieters, voormalige ondervoorsitter van die tak, het die leisels oorgeneem as takvoorsitter. Die nuwe takbestuur bestaan verder uit Frans Gerber (ondervoorsitter en...
deur AfriForum | Jul 1, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit het vandag dringende instruksies aan hul regspanne gegee om ’n appèl-aansoek te ondersoek in verband met hul saak oor die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) se voorwaardes vir die goedkeuring van die Johnson...
deur AfriForum | Jul 1, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op president Cyril Ramaphosa om die verslag van die bevindinge van die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) oor die betrokkenheid van minister Zweli Mkhize, minister van Gesondheid, by die Digital Vibes-korrupsieskandaal, onmiddellik...