deur AfriForum | Aug 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Julie 2021 meer as 100 slaggate gevul. Altesaam drie slaggate in Arnotstraat, 55 in Gamsberg- en Prinsbergstraat en 63 in Eros- en Roggeveldstraat is deur die loop van die maand herstel. Die tak het 62 sakke teer gebruik om die...
deur AfriForum | Aug 6, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen pres. Cyril Ramaphosa is besig om ’n gewoonte daarvan te maak om landsburgers teleur te stel. Volgens die organisasie toon Ramaphosa se keuses van ministers dat die publiek se belange die laaste ding is waaroor die president...
deur AfriForum | Aug 5, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Krugersdorp het ’n dringende skrywe aan die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit gerig rakende ’n voortslepende waterprobleem wat dié gemeenskap reeds vir maande lank teister. Die tak vra dat die munisipaliteit onmiddellik ondersoek sal instel na...
deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek, wat die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal insluit, het op 30 Julie 2021 aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het 42 buurtwagte en 1 541 patrolleerders in 828 voertuie deelgeneem....
deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 30 Julie 2021 ’n nuwe mobiele beheerkamer vir die buurtwag onthul tydens dié burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie. Die beheerkamer is binne-in ’n Toyota Quantum-bussie ingebou wat deur die Witrivier-tak aangekoop...