Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Massapatrollies op N4 laat motoriste veiliger reis
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op Vrydag 28 Mei ’n massapatrollie op die N4-snelweg...
AfriForum se Bethal-tak maak strate reg met honderde sakke teer; plant duisende plante
AfriForum se Bethal-tak werk die afgelope maand hard om omstandighede in die dorp te verbeter....
AfriForum se Zeerust-tak begin volhoubare skoonmaakprojek by monument
Die AfriForum-tak in Zeerust het in Mei ’n volhoubare skoonmaakprojek begin om die instandhouding...
AfriForum besoek Lanternskool as deel van nasionale kinderbeskermingsweek
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 31 Mei 2021 by die...
AfriForum en Solidariteit se stryd oor rassistiese TEF sal in hof voortgaan
AfriForum en Solidaritet is reg om minister Mmamoloko Kubayi-Ngubane die stryd aan te sê en sal...
AfriForum se Ottosdal-tak vul meer as 100 slaggate op
Die AfriForum-tak in Ottosdal het op 29 Mei 2021 sowat 2,5 ton teer gebruik om meer as 100...
AfriForum se Krugersdorp-tak doen herstelwerk by Hopelands Village
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 29 Mei 2021 herstelwerk gedoen by Hopelands Village, ’n tehuis...
AfriForum-buurtwag help om gesteelde sleepwaentjie terug te vind
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 26 Mei...
AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2021 skop af
AfriForum Sakenetwerk in samewerking met Akademia bied hierdie jaar weer aan entrepreneurs die...