Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum waarsku oor grootskaalse verset ná dubbele standaarde in Nkandla
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Departement van Polisie en Bheki Cele, Minister van...
AfriForum in Bloemfontein se Hospitaalpark-tak vul slaggate
AfriForum se Hospitaalpark-tak het op 3 Julie slaggate in die Hospitaalpark-woonbuurt gevul. Die...
AfriForum tree toe tot Zuma-saak omdat toegewings gelykheid voor die reg skend
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om voorbereidings te tref om as...
AfriForum eis optrede deur Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit oor rioolprobleem in Vanderbijlpark
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 1 Julie ’n skrywe aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit...
AfriForum se Brits-tak kies nuwe bestuur
Die AfriForum-tak in Brits het op 1 Julie ’n aanlyn vergadering gehou waartydens ’n nuwe...
AfriForum se Coligny-tak reorganiseer bestuur
AfriForum se Coligny-tak het op 30 Junie hul bestaande bestuur gereorganiseer. Ds. Tewie Pieters,...
AfriForum en Solidariteit ondersoek moontlikhede vir appèl in SAHPRA-saak
AfriForum en Solidariteit het vandag dringende instruksies aan hul regspanne gegee om ’n...
Pres. Cyril Ramaphosa moet SOE-verslag oor Mkhize en Digital Vibes openbaar – AfriForum
AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op president Cyril Ramaphosa om die verslag van die...
AfriForum: ANC se stilswye oor eie vuurwapens dui op dubbele standaarde
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis duidelikheid oor die stand van vuurwapens wat tans deur...