deur AfriForum | Aug 27, 2020 | Veldtogte en petisies
Ons roep die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor onwettige kragverbindings; slaggate; algehele verval van die dorp a.g.v. swak bestuur; waterprobleme (pompe werk nie); straatligte en kragpale wat buite werking is; die rioolsubstasie in Proteastraat...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Veldtogte en petisies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar teen die konsepbeleid en ‑beleidsaanwysing oor die snel ontplooiing van elektroniese kommunikasienetwerke en ‑fasiliteite (die sogenaamde 5G-beleid) by die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie...
deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum het op 18 Augustus 2020 ’n brief aan sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die Mangaung Metro gestuur oor die swak dienslewering en meer spesifiek die vullisverwydering in Bloemfontein. Die brief volg nadat talle inwoners AfriForum met...
deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum wil appèl indien teen die feit dat Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit erwe uitlê sonder dat ’n volledige proses gevolg word. Daar is geen munisipale dienste of infrastruktuur om hierdie ontwikkeling te ondersteun nie. Die ontwikkeling sal ook ’n daling...
deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Vryburg-tak roep die munisipaliteit tot verantwoording oor swak dienslewering: Die dorp se strate is vol slaggate. Straatligte werk nie. Die riool- en elektrisiteitinfrastruktuur is tot niet. Die vullisterrein is ontoeganklik en voldoen nie aan standaarde...