deur AfriForum | Jan 23, 2019 | Veldtogte en petisies, Onderwys in aksie
AfriForum is opgewonde om ’n nuwe skoleveiligheidsgids in samewerking met AfriForum se onderwys- asook gemeenskapsveiligheidsbene bekend te stel. Hierdie nuwe skoleveiligheidsgids sal skole in staat stel om te verseker dat hulle oor die nodige en korrekte...
deur AfriForum | Des 11, 2018 | Veldtogte en petisies
AfriForum het lt.genl. Sithole, die SAPD se registrateur en ook die nasionale kommissaris van polisie, versoek om ’n ondersoek na Malema se gedrag te loods en te bepaal of hy bevoeg is om oor ’n vuurwapen te beskik, al dan nie. Ingevolge artikel 102 van die Wet op die...
deur AfriForum | Des 10, 2018 | Veldtogte en petisies
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om hofstukke op te stel ten einde Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF), by die gelykheidshof van haatspraak aan te kla. Dít volg nadat Mngxitama op 8 Desember tydens ’n toespraak in...
deur AfriForum | Des 10, 2018 | Veldtogte en petisies
AfriForum gaan op Dinsdag 11 Desember 2018 ’n petisie by die parlement indien oor die vermindering van die brandstofheffings. Dit sal op dieselfde dag ook na die departement van energie gestuur word. Ondanks ’n afname van R1,85 per liter op Woensdag 5 Desember 2018,...
deur AfriForum | Des 7, 2018 | Veldtogte en petisies
AfriForum verbreed Jeffreysbaai se paaie Beter verkeersvloei, beter paaie en mooier sypaadjies maak Jeffreysbaai #OnsDorp. AfriForum se Jeffreysbaai-tak staan nie terug nie en het moue opgerol om hierdie vakansiedorp se paaie te verbeter. Dié tak skep met #Selfdoen ’n...
deur AfriForum | Nov 19, 2018 | Veldtogte en petisies
AfriForum en Solidariteit het op Maandag 26 November met Adrian Gore, Discovery se uitvoerende hoof, vergader nadat Discovery onlangs aangekondig het dat hul nuwe inisiatief, Discovery Bank, op ’n rassegrondslag teen minderhede sal diskrimineer. Gore het tydens die...