deur AfriForum | Jul 27, 2021 | Veldtogte en petisies
Steun AfriForum om ’n klag in te dien by die SAPD in verband met die onwettige plakkerskamp in Koteng. Voeg jou naam hierby. Naam en Van** Naam Van Waar woon jy?**Suid-AfrikaBuitelandProvinsie**Dorp**Land**Kontaknommer (Nasionaal)**Kontaknommer (Internationaal)***Deur...
deur AfriForum | Jul 26, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Lichtenburg-tak het ’n aksieplan van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit versoek met betrekking tot die verbetering van dié dorp se paaie. Die tak wil dus ’n pleidooi aan die publiek lewer om hulle te ondersteun deur ’n petisie te onderteken en...
deur AfriForum | Jul 19, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum in samewerking met Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe help wat in nood verkeer na verlede week se onluste in dele van Suid-Afrika. AfriForum en Solidariteit Helpende Hand word tans oorval met noodaansoeke van onder andere individue, tehuise en...
deur AfriForum | Jul 6, 2021 | Veldtogte en petisies
Ons howe laat slagoffers van kinderverkragting en -mishandeling in die steek. AfriForum se privaatvervolgingseenheid pak die stryd aan om geregtigheid vir dié kinders te verseker. Ons hou op Donderdag 8 Julie om 10:00 ’n mediakonferensie oor hoe AfriForum geregtigheid...
deur AfriForum | Jul 1, 2021 | Veldtogte en petisies
Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in die aarde se kors vry te laat. Miljoene liter water word benodig om slegs een gat te vorm, en duisende gate kan geboor en ondersoek...
deur AfriForum | Jun 30, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor. Die Mangaung-metro het elektrisiteitsverbruikers se rekeninge verhoog. Die tarief vir huishoudelike verbruik is verander van 1 tot 350 eenhede na 1 tot 150 eenhede. Die tarief vir die verbruik van meer as...