deur AfriForum | Okt 3, 2019 | Veldtogte en petisies
Ten spyte van die swak diens by staatshospitale, is daar steeds puik dokters en aptekers landwyd. Om hierdie rede wil AfriForum nie net die negatiewe uitlig nie, maar ook hierdie dokters en aptekers beloon vir hul harde werk en goeie diens aan hul gemeenskappe. Benoem...
deur AfriForum | Sep 9, 2019 | Veldtogte en petisies
Die voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak is vir kommentaar gepubliseer. AfriForum voel dat werklike haatmisdade en -spraak strafbaar moet wees, maar dat hierdie wetsontwerp die betekenis daarvan verwring. As die...
deur AfriForum | Sep 6, 2019 | Veldtogte en petisies
Ondanks die tesourie se toekenning van R717 miljard vir gesondheidsdienste vir die 2019/2020 finansiële jaar en ruim toekennings in vorige jare, is daar steeds vele mense wat ly onder swak mediese sorg. Burgery kan swak mediese sorg op verskeie maniere ervaar, onder...
deur AfriForum | Sep 3, 2019 | Veldtogte en petisies
Saam vir ’n gesonde landswye waterstelsel AfriForum het van Mei tot Julie vanjaar weer die gehalte van sowel drink- as rioolwater in Suid-Afrikaanse dorpe en stede getoets. Dié toetse – wat al vir die afgelope sewe jaar uitgevoer word om Suid-Afrika se watergehalte te...
deur AfriForum | Sep 3, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum is bereid om sterk standpunt teen sensuur en vir die beskerming van vryheid van spraak in te neem. Vir AfriForum gaan dit nie oor die ou vlag nie, maar juis oor spraakvryheid. Die Nelson Mandela-stigting draai voorts sy rug op wyle oudpresident Nelson...
deur AfriForum | Aug 16, 2019 | Veldtogte en petisies
In 2017 en 2018 help AfriForum se noodfonds om voer aan boere in die droogtegeteisterde gebiede regoor Suid-Afrika te skenk. Sewentien vragmotors het bykans 8 200 km oor 76 uur afgelê om 510 ton voer af te lewer. Een 50 kg-sak voer = R170 1 sak voer kan 15 ooie per...