Header Artwork
#JouDokterJouApteker

Ten spyte van die swak diens by staatshospitale, is daar steeds puik dokters en aptekers landwyd. Om hierdie rede wil AfriForum nie net die negatiewe uitlig nie, maar ook hierdie dokters en aptekers beloon vir hul harde werk en goeie diens aan hul gemeenskappe.

Benoem asseblief jou gunsteling dokter en/of apteker en moedig jou vriende en familie aan om dieselfde te doen. Ons gaan die drie dokters en aptekers met die meeste stemme in elke provinsie elkeen met ’n prys vereer!

Nomineer jou dokter en apteker hier:

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN