deur AfriForum | Des 5, 2019 | Veldtogte en petisies
Help AfriForum om toe te sien dat geregtigheid geskied: AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na bewering met ’n voorwerp wat soos ’n aanvalsgeweer lyk afgevuur het van die staanspoor af in ’n ernstige lig. Die...
deur AfriForum | Des 2, 2019 | Veldtogte en petisies
Is jy ’n vuurwapeneienaar? Verskaf jou besonderhede hier en AfriForum sal jou deurlopend op hoogte hou van die proses en toekomstige aksies:
deur AfriForum | Des 2, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum het ’n skrywe aan Lindiwe Sisulu, die minister van menslike nedersettings, en die Raad vir Eiendomsagentskappe gerig wat aandring dat dié raad se voorgestelde resolusie om “voorheen benadeelde individue” onregverdig te bevoordeel, geskrap word. Lees brief...
deur AfriForum | Nov 22, 2019 | Veldtogte en petisies
Die heel eerste AfriForum Jeugkongres word in 2020 gehou! Wanneer: 23 tot 26 Januarie 2020. Waar: FAK Udolpho Rivierplaas buite Parys in die Vrystaat. RSVP asseblief teen 10 Desember 2019 by marike.labuschagne@antiek.afriforum.co.za. Beste takbestuurslid, ons hoop dat...
deur AfriForum | Nov 20, 2019 | Veldtogte en petisies, Onderwys in aksie
Ek ondersteun die volgende klagte teen Panyaza Lesufi, LUR van die Gautengse departement van onderwys: Moenie toelaat dat meer kinders, ouers en skole slagoffers van die Gauteng-aanlynskoleregistrasie- en plasingsproses word onder leiding van LUR Panyaza Lesufi nie....
deur AfriForum | Nov 18, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Zeerust-tak gaan ’n klag teen die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit indien oor hul gebrek aan dienslewering. Van die kwessies is: aanhoudende kragonderbrekings; waterlekkasies en -vermorsing; gebreekte straatligte; en ‘n gebrek aan...