Header Artwork
AfriForum Jeugkongres 2020

Die heel eerste AfriForum Jeugkongres word in 2020 gehou!

Wanneer: 23 tot 26 Januarie 2020.

Waar: FAK Udolpho Rivierplaas buite Parys in die Vrystaat.

RSVP asseblief teen 10 Desember 2019 by marike.labuschagne@antiek.afriforum.co.za.

Beste takbestuurslid, ons hoop dat jy nes ons al uitsien na aanstaande jaar se Jeugkongres! Het jy reeds ons uitnodiging ontvang? Indien nie, lees dit gerus hier: Jeugkongres – Brief aan taklede_Afr

Jy is welkom om ’n metgesel vir die naweek saam te bring. Let egter daarop dat jou metgesel die kongres op eie onkoste sal bywoon. Onthou ook dat ons die Saterdagaand, 25 Januarie prysuitdeling en dinee hou.

Indien jy die Jeugkongres gaan bywoon, voltooi asseblief die onderstaande vraelys voor of op 13 Januarie 2020:

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN