deur AfriForum | Mar 3, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum wil graag hê ons lede en die gemeenskap moet ingelig wees oor die monumente en gedenkwaardighede in elke dorp en stad. Gemeenskappe is dikwels onbewus van monumente in hul eie omgewing en baie mense het dit nog nooit besoek nie. Daarom is dit belangrik dat...
deur AfriForum | Feb 27, 2020 | Veldtogte en petisies
Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders begrawe is wat in die plaaslike konsentrasiekamp gesterf het. Riool- en ander afvalwater uit ’n toiletpapierfabriek oorstroom tans een van die grootste historiese begraafplase in die land...
deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Veldtogte en petisies
Sien AfriForum se kommentaar in verband met onteiening sonder vergoeding HIER. Stem teen die regering se beplande onteiening sonder vergoeding Teken die petisie HIER.
deur AfriForum | Feb 18, 2020 | Veldtogte en petisies
In Desember 2019 het die Suid-Afrikaanse regering wetgewing voorgestel wat alle sport in Suid-Afrika onder mag van die minister van sport, kuns en kultuur sal plaas. Van dié voorstelle sluit in: algehele beheer oor elke sportfederasie, asook die implementering van...
deur AfriForum | Jan 17, 2020 | Veldtogte en petisies
Met die nuwe rassebeleid van die NWU word hardwerkende studente uit verskeie minderheidsgroepe ontneem van geleenthede waarvoor hulle reeds jare lank op skool gewerk het. Jy as ouer betaal die studiegeld en onderhou die PUK finansieel, jou ouers en húl ouers se...
deur AfriForum | Des 10, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum gee die publiek ’n direkte platform waar hulle hul onvergenoegdheid met Eskom se stand van sake kan lug – veral met die ongehoorde inwerkingstelling van fase 6-beurtkrag. AfriForum se petisiebrief werf jou ondersteuning en lys verskeie eise waaraan sowel...