Header Artwork
#JouPuk?

Met die nuwe rassebeleid van die NWU word hardwerkende studente uit verskeie minderheidsgroepe ontneem van geleenthede waarvoor hulle reeds jare lank op skool gewerk het. Jy as ouer betaal die studiegeld en onderhou die PUK finansieel, jou ouers en húl ouers se nalatenskappe gee beurse aan verdienstelike studente, jy as student onderhou die gees en siel van die PUK, jy as dosent verseker dat die PUK ’n instelling van uitnemende akademici bly. Julle, jy, het die mag om ’n verskil te maak. Teken ons petisie en help ons om die spreekbuis te wees vir dit wat jy op die PUK wil sien.

Deur die petisie te onderteken voeg jy jou stem by om AfriForum-Jeug die steun te gee om ’n afspraak met die NWU-bestuur te maak en die saak met hulle te bespreek, waarna terugvoer gegee sal word aan almal wat die petisie onderteken het.

Teken die petisie hier:

Indien jy ons wil ondersteun sonder om jou identiteit aan die NWU-bestuur bekend te maak, SMS “Puk” na  32687 (R1)”

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN