deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Veldtogte en petisies
Petisie teen Eskom wat beplan om elektrisiteitstoevoer na Brits te onderbreek AfriForum se Brits-tak en gemeenskapslede wil graag die publiek betrek en hulle vir hul ondersteuning vra om hierdie petisie te onderteken wat ten doel het om die beplande onderbreking van...
deur AfriForum | Mei 28, 2020 | Veldtogte en petisies
Die ANC se verbod op tabakprodukte is irrasioneel. Die ondeursigtigheid van die regering in dié opsig is ’n bedreiging vir mense se burgerregte. AfriForum veg daarom vir gemeenskappe se vryheid sodat hulle nie aan verregaande voorskrifte soos hierdie onderwerp word...
deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Veldtogte en petisies
Dié projek is geloods om ’n produksielyn wat strek van die vars produk (wat direk van die boer verkry word) tot op die einde wanneer dit afgelewer word by die familie wat hulp nodig het. Die volledige proses word hieronder uiteengesit. Alle produkte en dienste is...
deur AfriForum | Mei 19, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Westonaria-tak en gemeenskapslede wil graag die res van die publiek vra om hulle te ondersteun en die petisie te teken om die onbevoegde sekuriteitsmaatskappy by die Venterspos en Glenharvie substasies in Westonaria te verwyder. Die sekuriteitsmaatskappy...
deur AfriForum | Mei 6, 2020 | Veldtogte en petisies
Nomineer jou korona-held vandag! Mense gaan gebuk onder die gevolge van die COVID-19-pandemie en al die negatiewe gevolge wat saam met die inperking gaan, maar daar is wel mans en vroue wat in hierdie tyd ’n lig in hulle gemeenskappe is. Daar is soveel onbesonge helde...
deur AfriForum | Apr 23, 2020 | Veldtogte en petisies
Die Oudtshoorn Munisipaliteit is besig om sy belastingbetalende inwoners uiters onbillik te behandel en te verarm. Die ergste droogte wat die streek ooit getref het, met sy vernietigende impak op ons plaaslike landbousektor asook die uitbreek van die COVID-19-pandemie...