deur AfriForum | Jan 9, 2020 | Taksuksesse
Gemeenskapsveiligheid AfriForum se buurtwagte in die Apiesrivier-gebied het ’n massapatrollie gehou met die doel om misdaad te voorkom. Die patrollie het plaasgevind in samewerking met sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede wat gehelp het om sigbaarheid in die...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Taksuksesse
Gemeenskapsveiligheid Verskeie buurtwagte in die Wes-Kaap het aan ’n sigbaarheidspatrollie deelgeneem, waaronder die Bellville-buurtwag (deel van die Kaapstad-Noord-takstruktuur), die Kraaifontein S4-buurtwag (deel van die Kraaifontein-takstruktuur), die...
deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Taksuksesse
NOORDSTREEK GAUTENG AfriForum het verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Nagenoeg 57 lede van AfriForum se buurtwagte in Boksburg, Brakpan,...
deur AfriForum | Sep 5, 2019 | Taksuksesse
NOORDSTREEK GAUTENG Nadat vele berigte oor die kwaliteit van drinkwater in die Hammanskraal-area in die media verskyn het, het AfriForum daar watermonsters geneem en bevind die water is nie geskik vir menslike gebruik nie. Die Nasionale Energiereguleerder van...
deur AfriForum | Aug 12, 2019 | Taksuksesse
NOORDSTREEK LIMPOPO Tzaneen Tydens Juliemaand is die #AnkerdorpPadskou-veldtog in Tzaneen gehou en die volgende suksesse is behaal – AfriForum se Tzaneen-tak het stoptekens aan die verkeersdepartement oorhandig met die doel om padveiligheid in die dorp te verbeter....
deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Taksuksesse
Omgewingsake Verskeie AfriForum-takke in Mpumalanga, waaronder dié in Nelspruit, Machadodorp, Bethal, Middelburg en Lydenburg, het blou-en-groendruppelwatertoetse uitgevoer. Die volgende AfriForum-takke in die Vrystaat het aan die burgerregte-organisasie se...