deur AfriForum | Jul 1, 2020 | Taksuksesse
NOORDWES STELLALAND Biesiesvlei AfriForum se Biesiesvlei-buurtwag het verhoogde sigbaarheid deur middel van patrollies gehandhaaf in samewerking met die plaaslike polisie. Delareyville AfriForum se Delareyville-buurtwag het verhoogde sigbaarheid deur middel van...
deur AfriForum | Jun 17, 2020 | Taksuksesse
GAUTENG GROTER PRETORIA Algemeen AfriForum se Groter Pretoria-takke het tot dusver hulppakkette aan 73 Gautengse skole oorhandig en beplan om nóg sulke pakkette aan talle ander skole te skenk. Bronkhorstspruit Die tak het 135 gesinne met kospakkies gehelp tydens die...
deur AfriForum | Mei 22, 2020 | Taksuksesse
GAUTENG GROTER PRETORIA Apiesrivier Die tak het 30 liter handreiniger en 70 gesigmaskers aan die plaaslike gemeenskap geskenk. Bronkhorstspruit Die tak het 30 liter handreiniger en 70 gesigmaskers aan die plaaslike gemeenskap geskenk. Die tak het 25 gesinne met...
deur AfriForum | Mei 4, 2020 | Taksuksesse
GAUTENG GROTER PRETORIA Algemeen Die AfriForum-buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Pionier, Moot, Oos-Moot, Wes-Moot, Moreletapark, Pretoria-Wes Rayton-Cullinan en Kameeldrift het op 13 Maart aan die burgerregtewaghond se nasionale...
deur AfriForum | Mei 4, 2020 | Ongekategoriseerde, Taksuksesse
GAUTENG GROTER PRETORIA AfriForum het oudits uitgevoer by die vullisterreine in Bronkhorstspruit, Soshanguve, Ga-Rankuwa en Hatherley. Bronkhorstspruit Buurtwaglede het ’n sigbaarheidspatrollie by die N.G. Kerk Moedergemeente gehou. Die tak het bystand gebied ná ’n...
deur AfriForum | Mei 4, 2020 | Taksuksesse
GAUTENG GROTER PRETORIA AfriForum het ’n kostebevel teen die Tshwane-metro in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria verkry rakende onwettige tariefheffings. Dié kostebevel het gevolg nadat AfriForum die hooggeregshof in 2019 genader het oor...