deur Forum Nuus | Sep 3, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Die (Groen)skrif was aan die muur en nou is dit nie meer nie, maar dit mag dalk weer wees. Of so iets, as mens na Lindiwe Zulu, minister van Maatskaplike Ontwikkeling luister, oor die omstrede stuk wetgewing vir ’n nasionale fonds vir...
deur Forum Nuus | Aug 26, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Klanktegnici is dikwels die onbesonge helde van die vermaaklikheidsbedryf wat hard agter die skerms werk om te sorg dat kunstenaars op hul heel beste klink. Verskeie kunstenaars vanuit die Afrikaanse musiekbedryf en die AfriForum Teater het...
deur Forum Nuus | Aug 20, 2021 | Ongekategoriseerde, Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die kabinet het gister in ’n verklaring aangekondig dat mense 18 jaar en ouer vanaf vandag, 20 Augustus, kan registreer om teen die COVID-19-virus ingeënt te word. Mense in dié ouderdomsgroep kan ook dadelik daarna gaan aanmeld vir...
deur Forum Nuus | Aug 13, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is roeping die burgerregte-organisasie se geheime wapen en verskeie AfriForum-takke het die week hul gemeenskappe met roeping gedien. Die Wolmaransstad-tak het die afgelope maand hard...
deur Forum Nuus | Aug 12, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Daar sal na raming ’n tekort van minstens R112 miljard op die regering se nasionale begroting wees indien die staat voortgaan met sy planne om die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in werking te stel. Dit is net so veel as wat die jaarlikse...
deur Forum Nuus | Aug 10, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het vandag ’n veldtog afgeskop om Suid-Afrika se Olimpiese-medaljewenners te vergoed ná dit aan die lig gekom het dat die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) glo nie die geld het om hierdie atlete te...