deur AfriForum | Jan 21, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit gaan voort met die voorbereiding van hofstukke teen dr. Nkosazana Dlamini-Zuma oor die regering se implementeringsplan vir Covid-19-entstowwe. Dit volg nadat dié minister versuim het om op ʼn aanmaning te reageer wat die twee organisasies op...
deur AfriForum | Jan 20, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum wil graag meegevoel betoon aan die Mamabolo-familie nadat adv. Elijah (Tiger) Mamabolo op 18 Januarie 2021 tragies afgesterf het. Die burgerregteorganisasie betreur die verlies van ’n gewaardeerde kollega en vriend. Adv. Mamabolo het ook in verskeie van die...
deur AfriForum | Jan 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het vanjaar fluks weggespring om die dorp netjies te hou aangesien die munisipaliteit in gebreke bly om dit te doen. Gedurende Januarie het dié tak reeds die gras in die volgende areas gesny: HF Verwoerd, by die Tharina-sentrum, die...
deur AfriForum | Jan 19, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Springs het op 15 Januarie in samewerking met die SAPD ’n sigbaarheidsprojek in die sentrale sakegebied van Springs uitgevoer. Dié gebied is ’n geruime tyd lank ’n seeroog vir die publiek weens die vullis en sluipslapers wat in die verlate...
deur AfriForum | Jan 19, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bethlehem het op 14 Januarie 2021 tydens beurtkrag op ’n noodroep gereageer om te help met ’n noodlanding van ’n vliegtuig in Bethlehem. Die buurtwag was binne minute nadat die oproep ontvang is op die landingstrook om die aanloopbaan te...
deur AfriForum | Jan 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg was deel van die span wat op 2 en 16 Januarie vanjaar mense en troeteldiere gered het op hoewes in die omgewing waar die Klein Rietspruit sy walle oorstroom het. AfriForum se Vanderbijlpark-tak, Vaal Response Unit, die SAPD se...