Header Artwork

Is daar ’n waterkwessie in jou gemeenskap a.g.v watertekorte weens wanbetaling deur munisipaliteite?

AfriForum is besig met ‘n peiling rakende watertekorte in die volgende dorpe: Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Kinross, Embalenhle en Leandra.

Indien jy in een van die bogenoemde dorpe bly, antwoord gerus die volgende vrae:

Watertekorte

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
  • Ondervind jy tans waterprobleme?
  • Van wanneer af ondervind jy die watertekorte?
    Date Format: DD slash MM slash YYYY
  • In watter dorp ervaar jy die watertekorte?
  • Wanneer ondervind jy die watertekorte?
  • Tydsduur van watertekorte
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN