deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het onlangs ’n nuwe tak in Amanzimtoti gestig ná verskeie versoeke uit die gemeenskap. Eugene van Aswegen, AfriForum se provinsiale koördineerder vir KwaZulu-Natal, het as gasspreker opgetree. Die pasverkose takbestuur bestaan uit...
deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op 13 Februarie 2021 die plaaslike begraafplaas skoongemaak nadat verskeie gemeenskapslede gekla het oor die toestand van dié begraafplaas. Volgens Hardus Fourie, voorsitter van AfriForum se Phalaborwa-tak, was die begraafplaas...
deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het Umalusi se aankondiging vandag verwelkom dat dié gehalteraad die 2020 matrieksertifikaat gaan akkrediteer. Volgens dié burgerregteorganisasie is dit ’n bewys dat Umalusi se uitsprake verlede jaar – dat die 2020-eindeksamen weens gelekte vraestelle in...
deur AfriForum | Feb 12, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot-tak het onlangs met Brewers BBQ en Groot FM saamgespan om vir gesondheidswerkers in plaaslike hospitale ’n maaltyd, ’n bietjie omgee en hoop te gee. Dié drie rolspelers het ’n projek begin waar die publiek ’n geskenkbewys teen R55 by enige Brewers...
deur AfriForum | Feb 12, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in samewerking met Evolve Life se Manie Botha op 12 Februarie 2021 besoek by die Laerskool Helderkruin in Roodepoort afgelê om ’n leierskapontwikkelingsprojek aan te bied. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders,...
deur AfriForum | Feb 12, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 10 en 11 Februarie 2021 in die Johannesburgse Landdroshof ’n branddeskundige oor die vlammedood van Suraya Deedat en haar vier kinders in 2011 gekruisondervra. Die deskundige getuie is aangestel...