deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak het op Saterdag 20 Maart in samewerking met Colbyn Ridge bosse oopgesny langs ’n gevaarlike draai op Kilnertonweg. Die tak het met die Tshwane-metro geskakel, wat ’n span gestuur het om te help met dié reusetaak. Hierdie stuk van die pad is...
deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Nylstroom-tak het vroegoggend op 23 Maart begin om slaggate in dié dorp te vul. Die tak het die slaggatprojek in Oktober 2020 afgeskop vir die #OnsDorp-projek en het reeds R14 000 se teer aangekoop. “Die munisipaliteit versuim om die dorp netjies en die...
deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Coligny het op 23 Maart 2021 die hoofstraat van die dorp, Voortrekkerstraat, opgeruim en skoongemaak. Tydens die projek het die tak hoofsaaklik die gras op die sypaadjie en die middelman van die straat gesny, terwyl rommel ook opgetel is. Dit volg...
deur AfriForum | Mar 23, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê sy vermoede dat ’n beweerde verkragter polities beskerm word, is vandag weer eens bevestig deur gebeure by die streekshof in Somerset-Oos in die Oos-Kaap. AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie...
deur AfriForum | Mar 22, 2021 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele aansoek by die Zondo-kommissie oor staatskaping ingedien ingevolge waarvan ’n bevinding gevra word dat pres. Cyril Ramaphosa gedagvaar word om voor die kommissie te verskyn. AfriForum vra spesifiek dat pres....
deur AfriForum | Mar 21, 2021 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Met taalregte wat toenemend geskend word, is die viering van Menseregtedag volgens AfriForum bloot leë vertoon. Die senaatsbesluit van die Universiteit van Stellenbosch (US) dat nuwe kursusse in die eerste semester van 2021 slegs in Engels aangebied sal word, word as...