deur AfriForum | Apr 8, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die Nasionale Vervolgingsgesag het AfriForum se privaatvervolgingseenheid in kennis gestel dat hulle die bestuurder van die motorvoertuig wat gebots het met die motor waarin Ruan Coen (26) en Jessika Kennedy (25) op 23 Desember 2017 gery het, op ’n klag van moord gaan...
deur AfriForum | Apr 8, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga het in Maart 2021 meer as 900 gevalle aangemeld en hanteer. Die beheerkamer het ook AfriForum se buurtwagte in dié provinsies ondersteun. Die doel van die beheerkamer is om AfriForum-buurtwagte te versterk en...
deur AfriForum | Apr 7, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die AfriForum- en AfriForum Jeug-takke in Krugersdorp het op 5 April Paasfees gevier deur paaseiers by verkeersligte in die dorp uit te deel, terwyl die takke ook skenkings van klere, kos, speelgoed en geskenkpakkies by ’n plaaslike plakkerskamp uitgedeel het....
deur AfriForum | Apr 7, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo het die afgelope langnaweek verhoogde sigbaarheidsaksies gehou. Die Paasnaweek hou altyd ’n risiko in vir padgebruikers en vakansiegangers vanweë die verhoogde verkeerslading, sowel as ’n toename in misdaad. Die AfriForum-buurtwagte...
deur AfriForum | Apr 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion het oor die afgelope twee maande meer as 580 sakke vullis in Highveld laat verwyder. Die tak het ook toegesien dat bossies op verskeie sypaadjies met gif gespuit word om verdere groei te verhoed. Volgens Jp Nel, AfriForum se...
deur AfriForum | Apr 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het op 22 Maart 2021 ’n projek genaamd Selfbeskikking 101 van stapel gestuur. Die doelwit van dié projek was om die gemeenskap te mobiliseer om eienaarskap te neem van hul dorp en probleme self aan te spreek. Tydens die verloop van die projek...