deur AfriForum | Apr 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein het op 17 April in samewerking met die Vrystaatse Cheetahs se Cheetahs for Change en die Hoërskool Jim Fouché se eerste rugbyspan slaggate in Gardeniapark opgevul. Dié samewerking kom ná gesprekke met die afrigter van die...
deur AfriForum | Apr 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 16 April 2021 ’n regskrywe aan die onderskeie munisipale bestuurders by die plaaslike en distriksmunisipaliteit in Delareyville en Mahikeng gerig om die munisipaliteit op terme te plaas weens swak watervoorsiening. Dit volg nadat inwoners van...
deur AfriForum | Apr 16, 2021 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wetsontwerp oor onteiening in Nelspruit op 16 April bygewoon. Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Laeveld, het by dié verhoor gepraat. AfriForum het...
deur AfriForum | Apr 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Soos menige huismuseums, gaan die Totiushuismuseum in Potchefstroom gebuk onder verval omdat noodsaaklike instandhouding nie altyd gedoen kan word nie. Die AfriForum-tak in Potchefstroom het dié nood raakgesien en by die organisasie se hoofkantoor aangeklop vir...
deur AfriForum | Apr 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Kraaifontein-tak het op 15 April gereorganiseer. Gemeenskapslede kon hul insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig. Die takbestuur versoek soveel moontlik gemeenskapslede om by die tak betrokke te raak. Die...
deur AfriForum | Apr 15, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se saak teen die Nasionale Skema vir Finansiële Bystand vir Studente (NSFAS) is gister (14 April 2021) in die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Kaapstad aangehoor. NSFAS het in 2020 sowat 5 000 studente se befondsing summier gekanselleer, en 132 van hierdie...