deur AfriForum | Aug 27, 2021 | Mediaverklarings
Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (COGTA) se aankondiging dat slegs 5% van munisipaliteite in Suid-Afrika as stabiel bestempel kan word en meer as die helfte in ’n finansiële verknorsing is, beklemtoon volgens AfriForum ’n dringende...
deur AfriForum | Aug 27, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Benoni het in Augustus hard gewerk om die gemeenskap te beveilig, terwyl sowel die buurtwag as die tak op die dorp boonop beduidende groei getoon het. Die buurtwag het in Augustus altesaam 7 795 km afgelê tydens patrollies wat 677 manure...
deur AfriForum | Aug 27, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Springs-tak en -buurtwag het hard gewerk in Augustus om die gemeenskap veilig te hou. Dié buurtwag het vandeesmaand altesaam 5 578 km tydens patrollies afgelê en 557 ure se tyd daaraan bestee. Dié patrollies is in die strate van Springs gehou in ’n poging...
deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n petisie ingevolge die parlementêre reëls by die parlement ingedien wat die gevaar van die Groenskrif vir maatskaplike sekerheid en die Wysigingswetsontwerp op Immigrasiebelasting uitwys. Die organisasie eis in die petisie dat albei stukke...
deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Mpumalanga se munisipaliteite word swak bestuur, en lewenstandaarde en dienslewering ly daaronder. Dit is sommige van die onrusbarende bevindinge in AfriForum se Sentrum vir Plaaslike Regering se derde munisipale oudit, wat oor Mpumalanga handel. Dr. Eugene Brink,...
deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Dinsdag 24 Augustus 2021 ’n versoek om toegang tot inligting te bekom (PAIA) teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit ingedien. Die aansoek is van stapel gestuur nadat vele klagtes vanuit die Tokologo-gemeenskap ontvang is...