deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Krugersdorp het in Mei as deel van dié organisasie se slaggatprojek talle slaggate in die dorp gevul. Die projek is suksesvol in samewerking met die VF+ en ander vrywilligers in Krugersdorp aangepak. Tot op hede is 400 slaggate gevul, en sowat...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Nylstroom-tak het die afgelope naweek sy #VegEnBou-projek voltooi nadat daar onder meer veiligheidsoudits by skole gedoen is, padblokkades saam met die polisie gehou is en verskeie verbeteringe aan die dorp aangebring is. Op 19 Mei 2021 is...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Zeerust het op Saterdag 22 Mei slaggate in dié dorp in samewerking met NWK en Toyota gevul. 119 sakkies teer – gelykstaande aan drie ton – is gebruik om 142 slaggate te vul. Die fokusareas was Drooge- tot Zee-, en Jean- tot Bergstraat. Die totale...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Vereeniging het op 22 Mei as deel van dié burgerregteorganisasie se slaggatprojek altesaam 18 ton teer aan die gemeenskap in Arconpark en Sonlandpark geskenk. Die publiek kon tussen 08:00 en 10:00 teer afhaal oorkant die Hoërskool Overvaal om...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Vredendal-tak het onlangs 18 AfriForum-borde op verskeie plekke in die Matzikama-distrik opgerig. Dié borde is opgerig in die verskillende gebiede waar AfriForum se 11 veiligheidstrukture in die Matzikama-distrik werksaam is....
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum sal die konsepwysigingswet rondom die besit van vuurwapens beveg. Dit volg na die beoogde wysigings op die bestaande vuurwapenwetgewing oor die afgelope naweek vir kommentaar oopgestel is. Die voorgestelde wysigings is irrasioneel en roekeloos veral...