deur AfriForum | Jul 1, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis duidelikheid oor die stand van vuurwapens wat tans deur die ANC besit word. ’n Onbekende aantal vuurwapens is destyds deur die Nasionale Party-regering aan die ANC toegestaan omdat die ANC beweer het dat hulle nie vertroue in...
deur AfriForum | Jun 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het gehelp om kerke en ander belangrike sleutelpunte in dié dorp te ontsmet. Die tak het op 29 Junie die Huis van Gebed in Bangleystraat ontsmet en op 30 Junie die TWK Koöperasie. Die tak ontsmet al ’n geruime tyd lank kerke en skole gratis...
deur AfriForum | Jun 30, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se aankondiging tydens ’n webinaar op 29 Junie dat dié departement weer die Blou-en-groendruppelverslag vir munisipaliteite gaan publiseer om die gehalte van water en waterinfrastruktuur te bepaal....
deur AfriForum | Jun 30, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in die Wes-Moot het die afgelope naweek ’n roofpoging afgeweer met behulp van die kameraprojek wat in Januarie in werking gestel is. Die verneemde verdagtes het probeer om twee gemeenskapslede te beroof, maar die buurtwaglede het dit op die...
deur AfriForum | Jun 30, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in samewerking met Begrond en die Princess Gabo Foundation kommentaar ingedien op die voorgestelde wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van 2000 (ook...
deur AfriForum | Jun 30, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 27 Junie bystand aan CSS Sekuriteit en die SAPD verleen om ’n vermeende dief, wat na bewering bier gesteel het, aan te keer. ’n Lid van die buurtwag het ’n verdagte met ’n vullisblik in die straat gesien en lede van die...