deur AfriForum | Jul 11, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Sukses is bereik in die mandamus-aansoek wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum teen die Departement van Justisie gebring is. Die eenheid het in opdrag van die Direkteur van Openbare Vervolgings (DOV) in Botswana op 14 Augustus 2020 ’n mandamus-aansoek...
deur AfriForum | Jul 11, 2021 | Mediaverklarings
Die Solidariteit Navorsingsinstituut het in ʼn omvattende wetenskaplike verslag bevind dat entstowwe ʼn doeltreffende en veilige manier is om die Covid-19-pandemie te beëindig. Die verslag ondersteun ook mense se vryheid om self te kan kies. Sterk kritiek word ook op...
deur AfriForum | Jul 9, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het in Junie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat hulle gereeld patrollies ry om die gemeenskap veilig te hou. Die buurtwag is uitgeroep na ’n toneel waar skoolkinders besig was om die monument in Fonteinstraat...
deur AfriForum | Jul 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Lichtenburg-tak het in samewerking met verskeie plaaslike ondernemings op 7 Julie herstelwerk aan Danielstraat voltooi. In totaal is ’n padoppervlak van ongeveer 225 m², wat voorheen onrybaar was, herstel. Sowat 24 ton teer is daarvoor gebruik. AfriForum...
deur AfriForum | Jul 8, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) het formele kommentaar by die Departement van Water en Sanitasie (DWS) ingedien oor die nuwe konsepregulasies rakende skaliegasboorwerk. Die DWS is ook deur AfriForum in kennis gestel van ’n onreëlmatigheid met...
deur AfriForum | Jul 8, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag nuwe inligting bekom wat daarop dui dat dit in werklikheid die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit is wat bloed in ’n veld stort wat deel van ’n plaaslike natuurreservaat in Kuruman vorm, en nie ’n plaaslike abattoir nie, soos vroeër berig....