deur AfriForum | Jul 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Christiana se jeugvleuel het op 17 Julie 2021 in samewerking met die organisasie se plaaslike buurtwag ’n skoonmaakprojek afgeskop waartydens leë erwe skoongemaak is deur onder meer die lang gras in dié erwe korter te brand. Dié plattelandse dorp...
deur AfriForum | Jul 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Malmesbury-tak het op Vrydag 16 Julie 2021 vier bome in samewerking met die Swartland Plaaslike Munisipaliteit by die gemeenskapsaal in Riebeeck-Kasteel geplant. Die tak het twee waterbessies (Syzygium cordatum), een witkaree (Sersia pendulina) en een...
deur AfriForum | Jul 19, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Solidariteit Helpende Hand en AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Sandra de Villiers by in die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van haar broer, Jaco Stols, in 2016 tydens die Life Esidimeni-tragedie. Adv. Phyllis Vorster, aanklaer by die...
deur AfriForum | Jul 16, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvevolgingseenheid het in die streekhof op Somerset-Oos vandag sy tweede getuie geroep in die vervolging van die vermeende verkragter Andile Memese. Die privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv.Gerrie Nel verteenwoordig die slagoffer Celeste...
deur AfriForum | Jul 15, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan die KwaZulu-Natalse premier gerig rakende die situasie wat tans binne dié provinsie heers en het aangedui dat die huidige toedrag van sake die verklaring van ’n rampgebied en dringende ingryping van die...
deur AfriForum | Jul 14, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag sy vervolging van ’n vermeende verkragter in die Streekhof in Somerset-Oos voortgesit. Die privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv.Gerrie Nel, verteenwoordig die slagoffer Celeste Gouws. Gouws is in 2017 in...