deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 30 Julie 2021 ’n nuwe mobiele beheerkamer vir die buurtwag onthul tydens dié burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie. Die beheerkamer is binne-in ’n Toyota Quantum-bussie ingebou wat deur die Witrivier-tak aangekoop...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se veiligheidstrukture in die Noord-, Wes-, Suid- en Oos-Kaap het van 30 tot 31 Julie 2021 aan ’n uiters suksesvolle nasionale patrollie deelgeneem. Hoewel minder AfriForum-lede aan hierdie patrollie deelgeneem het in vergelyking met vorige patrollies –...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag tydens ’n regstreekse uitsending vanuit Botswana die jongste verwikkelinge in die saak teen Welheminah Mphoeng Maswabi, ’n voormalige lid van dié land se intelligensiediens, aan die publiek...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in die noordstreek (Gauteng, Limpopo en Mpumalanga) het op 30 Julie 2021 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Ongeveer 15 lede van AfriForum se Potchefstroom-tak het op 31 Julie 2021 saamgewerk om die Alexanderpark-begraafplaas op te ruim. Die lede het onder meer gras gesny, riete en bossies wat ná ’n brand in die park oorgebly het verwyder, onkruid op en om die grafte...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n verskerpte beroep op president Cyril Ramaphosa gedoen om minister Zweli Mkhize uit sy amp as Minister van Gesondheid te verwyder. AfriForum se beroep volg op maande se druk deur dié organisasie dat Mkhize nie geregtig is om op spesiale verlof...