deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg het die afgelope naweek gevorderde skietopleiding (vlak 1) ontvang om te verseker dat buurtwaglede altyd gereed en bevoeg is om binne die raamwerk van die wet op te tree. Dié opleiding is op 14 November 2020 gratis deur Raven...
deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Vaalharts-tak het op 14 November ’n skoonmaakaksie aangepak by die parkie op die hoek van Stasiestraat en Phokwaniweg in Hartswater. Die Memorable Order of Tin Hats Caprara Shellhole-monument is ook tydens hierdie aksie skoongemaak en gerestoureer. “Die...
deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan op 19 en 20 November deelneem aan die Verenigde Nasies se dertiende Forum oor Minderheidskwessies. Vanjaar se tema is “Haatspraak, Sosiale Media en Minderhede”. AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, Ernst Roets, sal ‘n...
deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die brandspan van AfriForum se Vryburg-tak het op 17 November brandbestrydingstoerusting van Marnus Pretorius van Vryburg/Hartswater Trailer Hire ontvang. Die brandspan is sowat twee maande gelede gestig. Alhoewel Vryburg steeds ’n funksionele brandweer het, het...
deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel uitmaak van die organisasie se Overstrand-tak, het op 16 November die plaaslike polisie gehelp om twee vermeende rowers in hegtenis te neem. Die buurtwag het om 14:06 gereageer op ’n noodboodskap op die buurtwag se WhatsApp-groep...
deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Nadat die AfriForum-tak in Potchefstroom die rioolprobleme op die dorp aan die administrateur, Thupi Mokhatla en die direkteur van infrastruktuur, Jack Monnakgothu uitgewys het, is AfriForum se omgewingsbeampte, Lieb Venter en Mokhatla weekliks in gesprek om die...