deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 20 November ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog in aanloop tot en tydens die Kerstyd. Die doel van die patrollie was om misdaad hok te slaan deur verhoogde sigbaarheid te handhaaf. Alle...
deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die saak teen twee ouers wat in hegtenis geneem is op klagtes van kindermishandeling, is vandag in die Pretoriase Landdroshof na die Noord-Gautengse Hooggeregshof oorgeplaas weens die erns van die saak. Die ouers van die baba, wat nou agt maande oud is, is in Augustus...
deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 20 November 2020 namens Phatolo Kau, voorheen hoof van mensehulpbronne by die Mmabana Stigting vir Kuns, Kultuur en Sport, ’n mandamus-aansoek beteken op die premier van Noordwes, die Departement van Kuns, Kultuur en...
deur AfriForum | Nov 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bothaville het op 19 November 2020 tien esbome by die Kleinbroek Primêre Skool buite Bothaville geplant. Willie Prinsloo, voorsitter van AfriForum se Bothaville-tak, het die bome saam met Johann Grobler, die skoolhoof, geplant en die hoop...
deur AfriForum | Nov 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Delmas-tak het die afgelope naweke meer as 40 sakke teer (sowat twee ton) gebruik om slaggate in dié dorp te herstel as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. AfriForum-taklede en vrywilligers het slaggate by die Laerskool Delmas opgevul. Die...
deur AfriForum | Nov 23, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 19 November ’n buurtwag in Musina gestig, waarna buurtwaglede opleiding ontvang het. Die Musina-gemeenskap het onlangs ’n AfriForum-tak gestig, wat op gemeenskapsake, plaaslike regering, kultuur, jeug en sport fokus. Die buurtwag – ’n inisiatief van...