deur AfriForum | Sep 6, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het in Augustus 2021 by die Laerskool Durbanville besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met...
deur AfriForum | Aug 31, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 30 Augustus 2021 by die CVO Skool Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met...
deur AfriForum | Aug 23, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum, in samewerking met Evolve Life se Manie Botha, het op 19 Augustus 2021 by die Laerskool Noord-Eind in die Paarl besoek afgelê ter ondersteuning van leiereienskapsontwikkeling. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders,...
deur AfriForum | Aug 20, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 Augustus 2021 by die Aitsa!-nasorgsentrum in Stellenbosch besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...
deur AfriForum | Aug 20, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 Augustus 2021 by die Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek in die Strand in die Wes-Kaap besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...
deur AfriForum | Aug 17, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Na aanleiding van die prokureursbrief wat AfriForum aan die Gautengse Departement van Onderwys gerig het om kommer oor probleme met dié provinsie se skoleplasingstelsel onder die departement se aandag te bring, het die departementshoof, mnr. Edward Mosuwe, die...