deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het onlangs nog teer geskenk om lewensgevaarlike slaggate in die stad te herstel. Talle strate is onbegaanbaar en werklik gevaarlik vir motoriste om op te ry. Lede van AfriForum, die Flamwood-buurtwag en CSS het op 13 Februarie altesaam...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het die afgelope tyd verskeie projekte voltooi om die dorp se beeld te verbeter en om inwoners te ondersteun. ’n Stopteken is op die hoek van Malherbe- en Chris Hanistraat, asook op die hoek van Malherbe- en Jabulani Selepistraat vervang om...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein se volhoubare projek om straatname te verf word nou in Hospitaalpark voortgesit. Dié projek is in 2020 aangepak en AfriForum se kontrakteurs het reeds die straatname in Fichardtpark en Pellissier geverf. Die straatnaamprojek...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion het sedert die begin van die jaar al 11 verskillende projekte aangepak om ’n verskil in die gemeenskap te maak en die omgewing te verbeter tot voordeel van almal wat daar woon. Die tak is die afgelope week besig om die sypaadjies netjies...
deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Parys het op 13 Februarie 2021 twee ton teer gebruik om slaggate rondom skole op die dorp te herstel ter voorbereiding van die skole wat heropen. Herstelwerk is in Van Coller-, Schilbach-, St Jan-, Eerste- en Kerkstraat gedoen. Die strate in Parys...
deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het onlangs ’n nuwe tak in Amanzimtoti gestig ná verskeie versoeke uit die gemeenskap. Eugene van Aswegen, AfriForum se provinsiale koördineerder vir KwaZulu-Natal, het as gasspreker opgetree. Die pasverkose takbestuur bestaan uit...