Header Artwork
Matjhabeng Munisipaliteit het waardasies in Welkom gedoen.

Vul jou inligting hier in en ons stuur vir jou die waardasierol met al die nodige dokumente.

Neem kennis dat jy 30 dae het om appèl aan te teken indien jou waardasierol verkeerd is. Stuur die nodige vorms na Tshidi.lenong@matjhabeng.co.za by Matjhabeng Munisipaliteit. Die ingevulde vorms moet dan ook gedruk word en per hand by die Matjhabeng Munisipaliteit ingedien word.

Indien die 30 dae verby is en jy nog nie terugvoer van die munisipaliteit ontvang het nie is dit jou verantwoordelikheid om dit self met die munisipaliteit op te volg en verdere stappe te neem.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN