deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n petisie ingevolge die parlementêre reëls by die parlement ingedien wat die gevaar van die Groenskrif vir maatskaplike sekerheid en die Wysigingswetsontwerp op Immigrasiebelasting uitwys. Die organisasie eis in die petisie dat albei stukke...
deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Dinsdag 24 Augustus 2021 ’n versoek om toegang tot inligting te bekom (PAIA) teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit ingedien. Die aansoek is van stapel gestuur nadat vele klagtes vanuit die Tokologo-gemeenskap ontvang is...
deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Upington op 22 Augustus 2021 bygewoon. Werner Strauss, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Kalahari-streek, het by dié...
deur AfriForum | Aug 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het die afgelope tyd talle klagtes ontvang oor grondgrype wat toenemend op staatsgrond in die Tshwane-metro plaasvind. Dié burgerregteorganisasie doen ’n beroep op die gemeenskap om grondgrype op staatsgrond onmiddellik aan te meld by die...
deur AfriForum | Aug 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 23 Augustus ’n dringende skrywe gerig aan die onderskeie munisipale bestuurders van sowel die Tshwane-metro as die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit om dié munisipaliteite op terme te plaas oor die dreigende waterkrisis in Madibeng. Die Tshwane-metro...
deur AfriForum | Aug 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Mookgophong-Modimolle Plaaslike Munisipaliteit het vandeesweek ’n geskiedkundige adviesooreenkoms gesluit. Die ooreenkoms bepaal onder meer dat AfriForum die munisipaliteit sal bystaan met advies oor water- en...