deur AfriForum | Mei 5, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug en die AfriForum-tak in Bloemfontein het asblikke aan Cheetahs for Change geskenk om hulle te help om die omgewing om die Toyota-stadion skoon te hou. Die Mangaung-metro sukkel die afgelope paar weke om skoonmaakdienste te lewer. Cheetahs for Change het...
deur AfriForum | Mei 5, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kimberley het onlangs in samewerking met die plaaslike gemeenskap ’n gemeenskapsgroep gestig om die ernstige waterprobleme in die stad die hoof te bied. Uit die groep is die “AfriForum Red Kimberley”-projek in Maart vanjaar gebore wat reeds...
deur AfriForum | Mei 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Helderbergkom-tak en buurtwag het in samewerking met AfriForum Jeug op 1 Mei die Dirkie Uys-monument in Somerset-Wes herstel en geoudit. Hierdie projek vorm deel van AfriForum se nasionale monumentoudit wat in Maart 2021 afgeskop het en jaarliks sal...
deur AfriForum | Mei 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Rustenburg-tak het ’n lugversorger met ’n sterkte van 12 000 Britse Termiese Eenhede (BTU) aan die Miernes Kleuterskool in Safari Tuine geskenk. Die kleuterskool het in April sy deure geopen en die tak wou graag deur middel van hierdie skenking die...
deur AfriForum | Mei 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Moreletapark het op 1 Mei 2021 in samewerking met die Tshwane-metro ’n skoonmaakprojek in die Moreletapark-omgewing aangepak. Die projek het onder meer die verwydering van onwettige plakkate behels, asook die optel van vullis. ’n Plakkaat moet ’n...
deur AfriForum | Mei 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 1 Mei hul #VegEnBou-projek afgeskop met ’n vullisverwyderingsprojek en ’n bewusmakingsessie oor AfriForum se aktiwiteite in Bloemfontein. AfriForum Jeug, AfriForum-buurtwagte, VR Sekuriteit, Med24/7 Ambulansdienste en die...