Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ‘Die impak van COVID-19 op ouers se salarisse asook die onbeholpenheid aan die kant van die staat het daartoe gelei dat die land se voorskoolse sektor verlede jaar byna heeltemal tot stilstand geruk is. Talle kleuterskole, dagsorgsentrums...
Deur Alet Rademeyer Daar is geen juridiese of feitegrondslag waarom die munisipale verkiesing uitgestel behoort te word nie. Dié argument vorm deel van AfriForum se aansoek in die Konstitusionele Hof om as vriend van die hof (amicus curiae) toegelaat te word in die...
Deur Marthinus Koekemoer Dit lyk of Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir Onderwys, hom uiteindelik vasgeloop het teen daardie een persoon wie hy nie verkeerd moes opgevryf het nie. Dis nou Anéll Harper (destyds Engelbrecht), eienaar van die Koeitjies en...
Deur Alet Rademeyer Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) bied vanjaar sy 17de digkompetisie vir digters en aspirantdigters aan. Die geleentheid val saam met die viering van Afrikaanse Taaldag (14 Augustus) wat die afgelope naweek by die...
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het gister ’n lesing by die Voortrekkermonument gelewer waarin hy verduidelik het hoekom dit nie so eenvoudig is om ons voorouers vir hul ondersteuning van apartheid te veroordeel nie. Hy het genoem dat ’n mens jou...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is roeping die burgerregte-organisasie se geheime wapen en verskeie AfriForum-takke het die week hul gemeenskappe met roeping gedien. Die Wolmaransstad-tak het die afgelope maand hard...