Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Akademia het pas aangekondig dat BEd (intermediêrefase-onderwys) vanaf 2022 by dié groeiende privaat hoëronderwysinstelling voltyds aangebied sal word. Dis geen geheim dat onderwys tans een van die grootste struikelblokke tot...
Dis tyd! Dis tyd vir jou en my om op te staan en hard en duidelik te sê ons het genoeg gehad van die regering wat ons stroop van ons hardverdiende geld en die belastinglas op ons net groter wil maak. Gewone mense kry al hoe swaarder en vind dit al hoe moeiliker om in...
Deur Marthinus Koekemoer Was dit nie vir AfriForum se 911-noodknoppietoep nie het Estelle Slingerland van Pretoria se ma Rhoda van Eeden dit dalk nie betyds tot by die hospitaal gemaak toe haar suurstofvlak gevaarlik laag gedaal het ná sy COVID-19 opgedoen het nie....
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die kabinet het gister in ’n verklaring aangekondig dat mense 18 jaar en ouer vanaf vandag, 20 Augustus, kan registreer om teen die COVID-19-virus ingeënt te word. Mense in dié ouderdomsgroep kan ook dadelik daarna gaan aanmeld vir...
Deur Marthinus Koekemoer In ’n week waar die regering nog ’n vorm van belasting, die staatsbeheerde nasionale fonds vir maatskaplike sekerheid (NFSS), vir die werkende mense van die land uitgedink het, het AfriForum op verskeie plekke ingespring om ’n verskil te maak....
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se jaarlikse vullisterreinoudit is afgehandel en net ’n skamele 17% van terreine wat besoek is, voldoen aan die minimum vereistes van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis (Wet no. 59 van 2008). Anders gestel het 27 uit die...