Deur Alet Rademeyer Hulde blyke stroom in ná prof. Jaap Steyn (83), bekroonde digter, skrywer, akademikus, kultuurhistorikus, oud-joernalis en ewige entoesiastiese stryder vir Afrikaans vanoggend in sy huis in ’n aftree-oord in Bloemfontein oorlede is. Ilze Nieuwoudt,...
AfriForum se eerste VirHoop-gemeenskapsdag is vandag by die Voortrekkermonument gehou. Verskeie vriende en gesinne het die dag bygewoon waar daar pretlope aangebied is, bergfiets gery is en ongeveer 60 stalletjies was wat alles van juwele tot klere en heerlike eetgoed...
Deur Alet Rademeyer Jannie du Toit (70), bekende en begaafde liedjieskrywer en sanger, vier eerskomende Sondag ’n halfeeu in die musiekbedryf met ’n spesiale vertoning, Kunstefees in die kleine, in die AfriForum Teater. Die vertoning bestaan uit drie produksies en...
Deur Marthinus Koekemoer Die (Groen)skrif was aan die muur en nou is dit nie meer nie, maar dit mag dalk weer wees. Of so iets, as mens na Lindiwe Zulu, minister van Maatskaplike Ontwikkeling luister, oor die omstrede stuk wetgewing vir ’n nasionale fonds vir...
Deur Marthinus Koekemoer Die AfriForum Trauma-eenheid het tydens die COVID-19-inperking besef ’n plan moet gemaak word om traumaslagoffers op ’n ander manier te help toe kontaksessies al hoe moeiliker geraak het. “Toe die inperking op vlak 4 en 5 was, was...
Jannie du Toit (70), legendariese Suid-Afrikaanse liedjieskrywer en sanger, vier vanjaar ’n loopbaan van 50 jaar in die musiekbedryf. Hy is eerskomende Sondag, 5 September, in die AfriForum Teater in Pretoria om dié mylpaal saam met jarelange vriende en aanhangers...