deur Forum Nuus | Jun 15, 2021 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die prentjie wat daar van die Suid-Afrikaanse jeug geskets kan word, meer as vier dekades na die Soweto-opstande van 1976, is ’n duidelike teken dat die regering jongmense nie net gefaal het nie, maar hulle aanhou flous met wat demokratiese...
deur Forum Nuus | Jun 2, 2021 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur Alet Rademeyer Die ANC-regering moet maar weer gaan dink oor die wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens wat onlangs in die Staatskoerant gepubliseer is. Wetsgehoorsame landsburgers gaan hulle teen hierdie irrasionele en drakoniese voorstelle verset en...
deur Forum Nuus | Apr 28, 2021 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur Alet Rademeyer Die polisie se taak is om wet en orde te handhaaf, misdaad te bekamp, die publiek te beskerm en mense in nood te help. Al hoe meer wetsgehoorsame landsburgers sien en beleef al hoe minder van bogenoemde. Inteendeel, die burgers van die land leef...
deur Forum Nuus | Feb 9, 2021 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur Alet Rademeyer Ons is nog maar in die begin van die jaar en dit is klaar moeilik om elke dag se dosis slegte nuus te verteer. Daarbenewens woed die pandemie ook nog voort en bly mense maar skrikkerig om die gevreesde virus op te doen. Oudpres. Jacob Zuma sê...
deur Forum Nuus | Sep 3, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur Alet Rademeyer Die COVID-pandemie het ons wêreld en ons land kom verander. Nie ten goede nie. Vra maar vir enigiemand of hulle nou beter af is as voor die koms van Korona… Die pandemie het almal se daaglikse bestaan en werkswyse kom verander. Miljoene mense...
deur Forum Nuus | Aug 24, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur dr. Louis Dey Beste Ouers Gesien in die lig van die veranderde tye wat die jaar 2020 kenmerk, het sommige hoofde van die Afrikaanse skole wat die openbare skole in die oostelike voorstede van Pretoria bedien, dit gerade geag om ’n skrywe saam te stel om...