deur AfriForum | Feb 28, 2019 | Artikels
AfriForum het vandag Wollies in Pretoria-Noord besoek as deel van die organisasie se Ankerdorppadskou. Tydens die besoek het die burgerregte-organisasie ingesamelde kos, speelgoed en komberse aan die diereskuiling oorhandig. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se...
deur AfriForum | Feb 28, 2019 | Artikels
Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, is vandag in Pretoria bekendgestel. Die organisasie is daartoe verbind om die regte, waardes, ideale en behoeftes van familieboere in die primêre produksiesektor te beskerm en...
deur AfriForum | Feb 27, 2019 | Artikels
AfriForum het vandag sy Ankerdorppadskou in Waverley, Pretoria, voortgesit waartydens die burgerregte-organisasie dié woongebied verbeter het deur verbleikte padtekens te verf. Die projek is geïdentifiseer weens die veiligheidsrisiko wat ongemerkte paaie vir...
deur AfriForum | Feb 26, 2019 | Artikels
AfriForum het vandag as deel van sy #AnkerdorpPadskou ’n reuseskoonmaakaksie in Moreletapark, Pretoria, geloods waartydens die gebied rondom ’n vervalle winkelsentrum ontbos en skoongemaak is. Dít vorm deel van verskeie groot aksies wat regoor Pretoria plaasvind. Dié...
deur AfriForum | Feb 25, 2019 | Artikels
AfriForum het vandag ’n memorandum aan ’n verteenwoordiger van die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming oorhandig waarin die burgerregte-organisasie sy besware teen ’n massiewe residensiële grondeis in Centurion uiteensit. Die aksie het gepaard...
deur AfriForum | Feb 25, 2019 | Artikels
AfriForum het vandag met sy Ankerdorppadskou in Pretoria afgeskop. Tydens vandeesweek se loodsing gaan AfriForum-personeel inspring om onder meer vullis langs strate op te tel, padtekens te verf en te help met ontbossing van gebiede.’n Besoek sal ook aan ’n...