Header Artwork

7 000 mense deel van AfriForum se veiligheidstrukture

“As ons vooruit beplan, beter organiseer en aanpas dan kan ons meer doeltreffende veiligheidstrukture oprig en uitbou.” Só meen Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum. Hy het vandag by die organisasie se derde nasionale kongres in Warmbad gepraat oor...

Om identiteit te beskerm, is nie eksklusief nie

Om vir jou identiteit op te staan en dit te wil beskerm, beteken nie jy is meerderwaardig of eksklusief nie. So meen Alana Bailey, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, wat vandag die kwessie van identiteit by AfriForum se derde nasionale kongres belig het. “Mense...

ANC blameer wit mense vir alles wat verkeerd is

Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag by AfriForum se derde nasionale kongres gepraat oor die stryd waarin Afrikaners hulself in moderne tye bevind. “Daar is nie ’n Afrikaner-generasie wat nie in een of ander stryd gedompel was nie. Ons stryd...

600 mense woon AfriForum se derde kongres by

Die burgerregte-waghond AfriForum bied sy derde nasionale kongres in Warmbad aan wat deur sowat 600 takbestuurslede bygewoon word. Willie Spies, regsverteenwoordiger van AfriForum, het die kongres geopen. Hy het verwys na prof. Antonie van Niekerk, filosoof, se...

Impak en gevolge van NGV by krisisberaad belig

Gesondheidkenners het vandag ’n baie donker prentjie vir die toekoms van gesondheidsorg in die land geskets indien die konsepwetgewing vir die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) inwerking gestel word. ’n Krisisberaad is deur die Solidariteit Beroepsgilde vir...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN