Header Artwork

AfriForum sluit 2018 met hoop af

Die laaste uitgawe van 2018 se Forum, AfriForum se ledetydskrif, is in die pos of reeds by van ons lede se huise afgelewer. 2018 sal onthou word as ’n jaar waarin enorme eise en uitdagings aan individue en organisasies soos ons s’n gestel is. Daar het baie dinge op...

2018 was traumatiese en hartverskeurende jaar vir boere

As die vlak van aanvalle en moorde op boere moet voortgaan teen die huidige tempo, gaan Desembermaand in ’n bloedbad ontaard. Só sê Ian Cameron, AfriForum se nasionale hoof van gemeenskapsveiligheid, na aanleiding van die 402 plaasaanvalle en 51 plaasmoorde wat sedert...

Pres. Brand-begraafplaas spog met pragtige nuwe heining

Die historiese Pres. Brand-begraafplaas in Bloemfontein is vanjaar danksy die betrokkenheid en bydraes van verskeie rolspelers opgeknap en pragtig omhein. Die inwyding op 14 Julie vanjaar het saamgeval met die president se afsterwe 130 jaar gelede. Tydens dié...

Onteiening in kollig by Verenigde Nasies

AfriForum het vanjaar weer sy stryd teen die miskenning van minderheidsregte en onteiening sonder vergoeding voorgesit by die Verenigde Nasies in Genève, Switserland. Alana Bailey, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, het die burgerregte-organisasie se saak gestel...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN