deur Forum Nuus | Sep 10, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het vandeesweek ’n formele klag teen Fikile Mbalula, Minister van Vervoer, en sy department by die Openbare Beskermer ingedien waarin ’n ondersoek na moontlike korrupsie en wanadministrasie versoek word. Dié departement se...
deur Forum Nuus | Sep 9, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Suid-Afrika se twee medaljewenners by die Olimpiese Spele, Tatjana Schoenmaker en Bianca Buitendag, het Suid-Afrikaners wat hulle ondersteun en vir hulle prysgeld ingesamel het, vandag tydens ’n geleentheid in Pretoria uit die diepte van hul harte...
deur Forum Nuus | Sep 9, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Kom luister na die mooiste storieboekvoorlesing van Kraal Uitgewers se nuutste kinderboek, Prinsessie en Boekeman, eerskomende Saterdag 11 September om 10:00 by die AfriForum Teater. Dié pragtige geïllustreerde Afrikaanse prenteboek is die...
deur Forum Nuus | Sep 7, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Solidariteit het vandag hul belastingverslag en -protes op ’n Facebook-uitsending bekendgemaak waarin hulle tot die gevolgtrekking kom dat die voorgestelde nasionale gesondheidsversekering (NGV) en die nasionale fonds vir maatskaplike...
deur Forum Nuus | Sep 6, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Hulde blyke stroom in ná prof. Jaap Steyn (83), bekroonde digter, skrywer, akademikus, kultuurhistorikus, oud-joernalis en ewige entoesiastiese stryder vir Afrikaans vanoggend in sy huis in ’n aftree-oord in Bloemfontein oorlede is. Ilze Nieuwoudt,...
deur Forum Nuus | Sep 3, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Jannie du Toit (70), bekende en begaafde liedjieskrywer en sanger, vier eerskomende Sondag ’n halfeeu in die musiekbedryf met ’n spesiale vertoning, Kunstefees in die kleine, in die AfriForum Teater. Die vertoning bestaan uit drie produksies en...