Header Artwork
Deel 4: Tienerselfdood en -depressie

Deel 4: Tienerselfdood en -depressie

Deur Gerhard Nieuwoudt Tienerselfdood is wanneer ’n kind sy eie lewe beëindig. Dit kan impulsief of beplan wees. Nie alle selfdoodpogings lei egter tot die dood nie. In werklikheid beteken dit nie altyd dat jou kind wil sterf nie. Dit kan ’n uitroep om hulp wees....
Die behoefte aan ’n onafhanklike sportbeweging

Die behoefte aan ’n onafhanklike sportbeweging

Deur Ronald Peters Suid-Afrika is sonder twyfel een van die mees tradisieryke sportlande ter wêreld. Met ’n geskiedenis van prestasie op die hoogste vlakke en talle hartroerende verhale van individue wat vanuit die ongunstigste omstandighede ons land in sy nasionale...
Taal tel

Taal tel

Deur Alana Bailey Wanneer ’n mens bewusmaking oor die noodsaak van Afrikaanse moedertaalonderrig en die bevordering van taalregte probeer skep, is daar telkens mense wat teenkanting uitspreek met argumente soos “taal is net ’n kommunikasiemiddel”, of “Engels is ’n...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN