Header Artwork
Die toekoms en die impak wat sport daarop het

Die toekoms en die impak wat sport daarop het

Deur Ronald Peters Wanneer ek met vriende en familie oor die toekoms gesels, draai die gesprekke dikwels na onderwerpe (en soms ook argumente) oor hoop en wanhoop. En daarmee saam ook sport. Want in my binnekring is sport een van die grootste bronne van hoop. Met...
#VatJouKunsteTerug

#VatJouKunsteTerug

Deur Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum Die COVID-19-pandemie het ’n negatiewe impak op vele terreine. Ook die kunste en in besonder die Afrikaanse kunste het ernstig deurgeloop. Dit word vererger deur die feit dat Afrikaans as openbare taal geknou is weens...
AfriForum vier sy 15de verjaarsdag met 275 000 lede!

AfriForum vier sy 15de verjaarsdag met 275 000 lede!

AfriForum het 15 jaar gelede sy eerste openbare verskyning gemaak in ’n artikel wat op 26 Maart 2006 in Rapport gepubliseer is oor die stigting van ’n “nuwe forum”. Dié organisasie het natuurlik met sy stigting geen lede gehad nie en het slegs oor drie personeellede...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN