Header Artwork
Selfdood – Deel 2

Selfdood – Deel 2

Deur Gerhard Nieuwoudt – Distrikskoordineerder by AfriFroum Dit kan moeilik wees om oor selfdood te dink – nog moeiliker om daaroor te praat. Baie mense skram weg van die onderwerp en vind dit skrikwekkend, selfs onmoontlik om te verstaan. Selfdood kan beslis moeilik...
Verkragting – daar is hulp beskikbaar

Verkragting – daar is hulp beskikbaar

“Jesus, ek weet dat ek tot alles in staat is deur U wat my die krag gee. Dankie dat U saam met my buk om die legkaartstukkies van my lewe op te tel elke keer as dit in duie stort. Dankie dat daar een ry spore is in die tye wanneer U my dra. Dankie dat U altyd daar is...
Suid-Afrika brand, maar ons hou moed

Suid-Afrika brand, maar ons hou moed

Deur Mariaan du Toit   Elkeen van ons se harte het gebreek toe ons die verwoestende brande die afgelope week in die Vrystaat aanskou. Die voortslepende droogte in sekere dele van Suid-Afrika het talle boere in ’n krisis gedompel en plaasmoorde bly ’n...
Hoe raak trauma gemeenskappe?

Hoe raak trauma gemeenskappe?

Die impak van trauma strek verder as slegs individue wat direk getuies was of self geweld beleef het. Die gemeenskappe word ook getraumatiseer deur gewelddadige insidente en verliese soos dood. Al hoe meer word daar besef dat die trauma in die gemeenskap, indien dit...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN