deur AfriForum | Mar 25, 2019 | Argiewe
AfriForum se Waverley-en-Moot-jeugstruktuur het op Saterdag 16 Maart ’n skoonmaakaksie in die Waverley- en Moot-omgewing geloods. Die jeugstruktuur het met die hulp van die gemeenskap Codonialaan in Waverley (hoofsaaklik voor Checkers) skoongemaak en papiere opgetel....
deur AfriForum | Mar 25, 2019 | Argiewe
Op 20 Maart 2019 is getuienis in die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy in die Wes-Kaapse hoë hof voortgesit. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het namens die Jimmy-gesin verskyn. Jimmy is in...
deur AfriForum | Mar 25, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 15 en 16 Maart 2019 selfverdedigingsklasse vir vroue ouer as 12 jaar in samewerking met Fortis en Ufit aangebied. “AfriForum glo daarin om ons mense met kennis, inligting en opleiding te bemagtig. ’n Reeks aksies wat op...
deur AfriForum | Mar 25, 2019 | Argiewe
AfriForum se Bronkhorstspruit-Arborpad-buurtwag het op 16 Maart 2019 ’n gekaapte vragmotor aan die eienaar daarvan terugbesorg. Dit volg ná ’n persoon die verlate vragmotor in ’n sloot langs die Arbor-grondpad opgemerk en dit deur die buurtwag se...
deur AfriForum | Mar 20, 2019 | Argiewe
AfriForum se Rustenburg-tak het op 16 Maart 2019 fase 2 van hul slaggatprojek afgeskop. Altesaam 500 sakkies teer — ongeveer 12,5 ton — is aangekoop en gebruik. “Ons kan nie meer op die munisipaliteit wag of staatmaak om die paaie vir ons...
deur AfriForum | Mar 20, 2019 | Argiewe
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Malmesbury-tak vorm, het op 8 en 9 Maart in samewerking met die polisie hul omgewing help beveilig as deel van AfriForum se nasionale patrollie. Rondeberg se privaat K9-eenheid is ook...