deur AfriForum | Apr 1, 2019 | Argiewe
Die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit se wanbetaling aan Eskom het veroorsaak dat Migdol, wat onder dié munisipaliteit val, se kragtoevoer vandeesweek afgesny is. Ondernemings en inwoners van Migdol – wat hoofsaaklik boere insluit – is gevolglik sonder krag en...
deur AfriForum | Mar 29, 2019 | Argiewe
Weens die wanbetaling van die Tokologo-munisipaliteit het Eskom die kragtoevoer gesny na die waterpompe in Christiana wat water na Hertzogville pomp. Inwoners van Hertzogville is dus sonder water gelaat. Eskom het dié besluit egter hersien nadat AfriForum se...
deur AfriForum | Mar 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die proses vir ’n formele aansoek van stapel gestuur om die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming te verplig om verdere en volledige besonderhede oor die grondeis in Centurion en omliggende gebiede bekend...
deur AfriForum | Mar 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Donderdag 28 Maart 2019 sy eerste buurtwag in die Helderbergkom-omgewing gestig. Die nuwe Gordonsbaai-buurtwag vorm deel van AfriForum se Helderbergkom-tak, wat in 2018 gestig is. Peregrine Visser is tydens die...
deur AfriForum | Mar 29, 2019 | Argiewe
AfriForum het die hofuitspraak vandag verwelkom dat Duduzane Zuma (seun van voormalige president Jacob Zuma) nie op ’n klag van strafbare manslag en ’n klag van roekelose en nalatige bestuur kwytgeskeld word nie. Die saak is tot 15 Mei 2019 uitgestel,...
deur AfriForum | Mar 28, 2019 | Argiewe
Lede van AfriForum se Tzaneen-tak het op Menseregtedag, 21 Maart 2019, 500 liter water aan die El-Natan, Goue Jare en God’s Haven ouetehuise geskenk vir bejaardes wat dié vakansiedag sonder water moes deurbring. Die aksie het die dag voor Wêreldwaterdag –...