deur AfriForum | Apr 3, 2019 | Internasionale skakeling Blogs, Blogs, Argiewe
Deur Ernst van Zyl AfriForum antwoord graag op ’n onlangse artikel in die New York Times (“In South Africa’s Fabled Wine Country, White and Black Battle Over Land”, 9 Maart 2019) waarin dié burgerregteorganisasie genoem word. Die organisasie wil terselfdertyd sommige...
deur AfriForum | Apr 3, 2019 | Argiewe
Die Noord-Gautengse hoë hof het vandag AfriForum se aansoek toegestaan om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te dwing om polisiereserviste verbonde aan die Kameeldrift-polisiestasie vir hul jaarlikse bevoegdheidsopleiding te stuur, sodat hulle voortaan reserviste...
deur AfriForum | Apr 3, 2019 | Argiewe
Nadat Julius Malema verlede jaar by die EFF se vyfjaarfeesvieringe ’n voorwerp afgevuur het wat soos ’n aanvalsgeweer lyk, het AfriForum se waarskuwing op dowe ore geval dat hierdie roekelose optrede ’n gevaarlike presedent kan skep indien die SAPD en nasionale...
deur AfriForum | Apr 2, 2019 | Argiewe
Die Ekurhuleni Metro het op Saterdag 30 Maart 2019 die datums vir die Oos-Rand se openbaredeelnamevergaderings rakende die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) op Facebook bekend gemaak. Die vergaderings is dus op uiterse kort kennisgewing aan die publiek...
deur AfriForum | Apr 2, 2019 | Argiewe
Lede van AfriForum se Keimoes-buurtwag het op 26 Maart 2019 opleiding in regsaspekte ontvang. Dié opleiding vorm deel van die voordele wat AfriForum aan sy lede bied en bemagtig ook buurtwagpatrolleerders om korrek en binne die raamwerk van die wet op te...
deur AfriForum | Apr 1, 2019 | Argiewe
AfriForum se Kathu-buurtwag het op 28 Maart 2019 tesame met die polisie en JWC-sekuriteit ’n verdagte vasgetrek wat vermoedelik gesteelde goedere probeer verkoop het. Die buurtwag se beheerkamer het omstreeks 20:30 ’n oproep oor die verdagte ontvang en...